Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
3600 – 3620

Sal jy met springkane boer?

Dr Bronwyn Egan, bioloog van die Universiteit van Limpopo gesels oor hulle navorsing op eetbare sprinkane.
17 Oct 2023 10AM 7 min

Wat gaan aan by Renergen?

Stefano Murani, uitvoerende hoof van Renergen reageer op die aantuigings teen hom.
17 Oct 2023 10AM 11 min

'n Nuwe notering oppad

Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor die wisselkoers, Pick n Pay, en die nuwe notering op die JSE.
17 Oct 2023 10AM 7 min

MTN se oproepe en SMSe raak al goedkoper

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor hoekom MTN sy pryse afbring.
16 Oct 2023 8AM 8 min

Calgro hou aan om sy eie aandele terug te koop

Die eiendomsgroep, Calgro M3 het vandag resultate bekend gemaak. Wikus Lategan, bestuurshoof van die groep gesels oor die resultate en hoe hulle bedryf verander met rentekoerse.
16 Oct 2023 8AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Oct 2023 8AM 20 min

Die son sak finaal oor Steinhoff

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor Steinhoff se likwidasie, Discovery se uitvoerende hoof wat bedank, en die transaksie tussen Sasfin Wealth en African Bank.
13 Oct 2023 8AM 8 min

Jy móét in aandele ná aftrede belê

Hildegard Wilson van die Aktuariële Genootskap se Beleggingskomitee gesels oor nuwe aktuariële navorsing wat wys hoe verskillende beleggingstrategieë kapitaalerosie in lewende annuïteite kan voorkom.
13 Oct 2023 8AM 11 min
3600 – 3620