Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
4260 – 4280

Hou jou onderneming tred met tegnologie

De Wet Bisscoff, operasionele hoof en hoof van verkope van Accenture in Afrika gesels oor hoe ondernemings met die digitale evolusie moet beweeg.
18 May 2023 8AM 7 min

Markoorsig

PSG Wealth Faerie Glen se Amelia Morgenrood gesels oor die sterker dollar en swakker rand.
18 May 2023 8AM 5 min

Markoorsig

Sasfin Wealth se Johan Gouws gesels oor vandag se markte en Telkom se aankondiging.
17 May 2023 8AM 8 min

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor vandag se markte en Statistiek Suid-Afrika se kwartaallikse indiensnemingspeiling.
16 May 2023 9AM 11 min
4260 – 4280