Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
4520 – 4540

Stemnabootsers kry 'n nuwe slenter in AI

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor 'n nuwe slenter in kunsmatige-intelligensie en hoe jy jouself kan beskerm.
13 Mar 2023 10AM 7 min

ABSA se wins groei met 13%

Arrie Rautenbach, bestuurshoof van Absa Bank gesels oor die groep se finansiële resultate.
13 Mar 2023 10AM 9 min

Markoorsig - Maandag 13 de Maart 2023

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte se beweging vandag, asook Sun International en MTN se winsverslae.
13 Mar 2023 10AM 11 min
4520 – 4540