Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
5020 – 5040

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die Amerikaanse inflasiesyfer, Prosus en die staatsdiensstaking.
10 Nov 2022 9AM 5 min

Bitcoin val sy wind uit

Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor kriptogeldeenhede wat geval het en wat tussen FTX en Binance gebeur het.
9 Nov 2022 8AM 7 min

TWK behaal rekordwins en verhoog sy dividend

Eddie Fivaz, finansiële hoof van TWK gesels oor hoe gekoppel hul prestasie aan die gesondheid van die lanboubedryf is en oor hul segmente wat die beste gevaar het.
9 Nov 2022 8AM 7 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor goudaandele, Gold Fields en Yamana Gold, asook Northam Platinum en Impala.
9 Nov 2022 8AM 5 min

Yamana laat val Gold Fields soos 'n warm patat

Kobus Nell, portefeuljebestuurder by Stanlib gesels oor of Gold Fields sy aanbod moes verhoog het en of die skeidingsfooi 'n normale fooi vir transaksies van hierdie omvang is.
8 Nov 2022 8AM 6 min

Maak reg vir 'n groot staatsdiensstaking

Jannie Oosthuizen, hoof bemiddelaar van PSA gesels oor of 'n staking die laaste uitweg is, hoe lank dit sal aanhou en watter regeringsdienste die ergste onwrig sal word.
8 Nov 2022 8AM 10 min

Markoorsig

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die rand wat versterk het, die Amerikaanse inflasiesyfer en Yamana Gold.
8 Nov 2022 8AM 5 min
5020 – 5040