Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
943 Episodes
540 – 560

Lynette Beer I Krag van geloof

Johannes 14:12: “Dit verseker Ek julle: Wie in My glo, sal ook die dinge doen wat Ek doen; en hy sal nog groter dinge doen as dit doen, omdat Ek na die Vader toe gaan.”
23 Nov 2023 9PM 2 min

Henry Pike I Luister jy na raad?

Spreuke 15:32: “Wie onderrig in die wind slaan, gee nie om vir homself nie; wie op ’n teregwysing ag slaan, kry insig.”
22 Nov 2023 9PM 3 min

KRAGBRON I Lynette Beer I God hoor

Jeremia 33:3: “Roep My aan, Ek sal jou antwoord en jou vertel van groot en onverstaanbare dinge waarvan jy nie weet nie.”
16 Nov 2023 9PM 2 min

KRAGBRON I KEN JY GOD SE STEM I LYNETTE BEER

Johannes 10:27-28: “My skape luister na my stem; Ek ken hulle en hulle volg My. Ek gee hulle die ewige lewe en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie.”
9 Nov 2023 10PM 2 min

KRAGBRON I JY IS NIE ALEEN NIE I HENRY PIKE

Psalm 139:8-10: “Klim ek op na die hemel, is U daar, gaan lê ek in die doderyk, is U ook daar. Vlieg ek na die ooste, of gaan woon ek in die verre weste, ook daar lei u hand my, hou u regterhand my vas.”
8 Nov 2023 10PM 1 min

KRAGBRON I GOD LOOP SAAM MET MY I LYNETTE BEER

Psalm 73:23–24: “U het my nog nooit alleen gelos nie. U hou my hand elke dag vas. U sal my op die pad lei waarop U wil hê ek moet loop. Later sal U ook vir my ’n plek daar by U gee.” (Die Boodskap)
2 Nov 2023 10PM 2 min

KRAGBRON I GOD HET N PLAN I SIAS LE ROUX

Filippense 1:6: “Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom.”
1 Nov 2023 11PM 1 min
540 – 560