Lynette Beer - Hy bewaar my van my vyande

Loading player...
Psalm 18:17: “Hy het my gered van my vyand wat sterk was, van my haters toe hulle vir my te magtig was.”
12 Feb 2024 8PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lorriaan du Plessis - JAKOBUS 1:22

Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. JAKOBUS 1:22 NLV
11 Sep 10PM 2 min

Clement Martin - EFESIËRS 2:10

want ons is God se handewerk. Hy het ons in ons eenheidsband met Christus Jesus só gemaak dat ons die goeie werke wat Hy vir ons bestem het, kan uitlewe. EFESIËRS 2:10 NLV
10 Sep 10PM 2 min

Mariette Loubser - ROMEINE 8:5

Maar dié wat deur die Gees beheer word – hulle gedagtes is vol van die dinge wat die Gees gelukkig maak. ROMEINE 8:5 NLV
9 Sep 10PM 2 min

Lynette Beer - JESAJA 1:18

Ek kan julle so skoon maak soos sneeu wat pas geval het. Selfs al is die vlek so rooi soos purper, Ek kan julle wit maak soos wol. JESAJA 1:18 NLV
8 Sep 10PM 1 min