Toewyding en Toevlug loop hand aan hand...maar hoe? Psalm 59 vertel ons meer

--:--
Hoe vind ek my toevlug in God, as my Rots? Toewyding speel 'n groter rol as wat ons dalk dink. God is toegewy aan jou, is jy toegewy aan Hom? Luister saam na hierdie Psalm
5 Sep Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 61

Muller Crauwcamp gesels vanoggend met Leon Gerber oor Ps 61
19 Sep 48 min

Voel jy of jy in 'n gat is? Wat nou?

Voel jy soms dat daar net te veel mense, en hul dinge, teen jou is? God is vir jou...nie een traan gaan ongesiens by Hom verby nie, en jy is gekoester in Sy kosbare liefde. Mag jy Sy lewenslig bly sien, deur Sy kosbare Woord!
15 Aug 50 min