Gretha Wiid - PSALMS 40:4

Loading player...
En Hy het 'n nuwe lied in my mond gegee, 'n lofsang tot eer van onse God. Baie sal dit sien en vrees en op die Here vertrou. PSALMS 40:4
15 Sep 2024 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lucio Basson - PSALMS 77:12-13

Ek dink aan die dade van die Here ; ja, ek wil dink aan u wonders uit die voortyd en al u werk oordink, en ek wil peins oor u dade. PSALMS 77:12-13
24 Sep 2024 11PM 1 min

Lynette Beer - PSALMS 46:2

God is vir ons 'n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. PSALMS 46:2
19 Sep 2024 11PM 2 min