Gretha Wiid - DANIËL 10:19

Loading player...
Wees nie bevrees nie, geliefde man, vrede vir jou, wees sterk, ja, sterk! En terwyl hy met my spreek, het ek moed geskep en gesê: My heer kan maar spreek, want u het my versterk. DANIËL 10:19 AFR53
15 Oct 2025 10PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mariette Loubser - DEUTERONÓMIUM 5:33

In al die weë wat die Here julle God julle beveel het moet julle wandel, sodat julle kan lewe en dit met julle goed kan gaan en julle die dae kan verleng in die land wat julle in besit sal neem. DEUTERONÓMIUM 5:33 AFR53
11 Mar 10PM 2 min

Henry Pike - LUKAS 11:28

En Hy sê: Ja, maar salig is hulle wat die woord van God hoor en dit bewaar. LUKAS 11:28 AFR53
10 Mar 10PM 2 min

Kenneth Woodward - JAKOBUS 1:22

Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. JAKOBUS 1:22 NLV
9 Mar 10PM 2 min

Lynette Beer - 1 SAMUEL 15:22

Maar Samuel antwoord: “Wat verkies die Here: brandoffers of gehoorsaamheid? Gehoorsaamheid is beter as offers; om te luister is beter as die vet van ramme. 1 SAMUEL 15:22 NLV
8 Mar 10PM 1 min

Rouchelle Liedeman - FILIPPENSE 1:6

Ek is oortuig dat God die goeie werk wat Hy in julle begin het, sal voortsit totdat Hy dit voltooi op die dag wanneer Jesus Christus terugkom. FILIPPENSE 1:6 NLV
5 Mar 9PM 1 min