God in die Kluisenaarskrappie
--:--
Vandag vertel Marinebioloog, Mariëtte Wheeler vir ons oor hoe die kluisenaarskrappies hulle doppe uitruil en hoe daardie doppe so vas bly op hulle ruggies en hoe ons dit kan sien in Rom 1:20. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie."