Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
1220 – 1240

Markoorsig

Henco Kruger en Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels die markte.
19 Nov 2024 8AM 5 min

WeBuyCars loop op al ses silinders

WeBuyCars het in April op die JSE genoteer en het vandag sy eerste jaarresultate bekendgemaak. Die medestigter en uitvoerende hoof, Faan van der Walt gesels oor die groep se winssyfers.
18 Nov 2024 7AM 9 min

Die SA privaatsektor staan saam om die regering te help

Meer as 160 van Suid-Afrika se voorste uitvoerende hoofde het by die CEO Pledge aangesluit, wat die regering-besigheid-vennootskap ondersteun om 'n beter toekoms vir ons land te bou. Mpumi Zikalala, uitvoerende hoof van Kumba Iron Ore, is verbind tot hierdie belofte en gesels oor die tweede fase van die CEO…
18 Nov 2024 7AM 13 min

Waar kom Absa vandaan?

Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor die geskiedenis van Absa.
18 Nov 2024 7AM 9 min

Die Trump-effek blaas af

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen bespreek onder andere die Trump-effek, PPC se resultate, en Moody's se gradering vir Suid-Afrika.
18 Nov 2024 7AM 9 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nelis Brink, direkteur van PSG Wealth R21 en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
15 Nov 2024 7AM 20 min
1220 – 1240