Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
1240 – 1260

Nóg direksie-skuiwe by Absa

JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management, bespreek verwagtinge oor die VSA se rentekoersbesluit en Absa se voorsitter wat sy pos verlaat.
7 May 2025 8AM 6 min

Olieprys duik, maar vir hoe lank?

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die olieprys, Gold Fields se onlangse groot transaksie, en Eskom se verwagtinge rakende beurtkrag gedurende die winter.
5 May 2025 10AM 9 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
2 May 2025 8AM 15 min
1240 – 1260