Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
2740 – 2760

Beleggers jubel oor VSA-inflasie

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die Amerikaanse inflasiekoers, en die impak van die NGV op markte.
15 May 2024 9AM 4 min

Welkom in Suid-Afrika se NGV-era

Dr Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) by die departement van gesondheid en Prof Alex van den Heever, voorsitter van studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels by die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) gesels oor die NGV-wetsontwerp.
15 May 2024 9AM 26 min

Werkloosheid styg nog steeds

Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor die NGV-wetsontwerp, die verskil tussen MTN en Vodacom se aandeelpryse, en werkloosheid.
14 May 2024 8AM 12 min

Anglo sê nee vir BHP

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte, die rand, en BHP se aanbod aan Anglo American.
13 May 2024 8AM 7 min

Die BMW 7-reeks wen motor van die jaar

Bernard Hellberg jr., eresekretaris van die SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ) gesels oor Suid-Afrika se Motor van die Jaar vir 2024.
10 May 2024 8AM 9 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 May 2024 8AM 18 min
2740 – 2760