Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
2720 – 2740

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 May 2024 9AM 18 min

Goud, gouer, goudste

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die rand, die goudprys, en Napers se nuwe baas.
17 May 2024 9AM 12 min

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
16 May 2024 9AM 7 min
2720 – 2740