Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
3140 – 3160

Markoorsig

Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital
27 May 2024 9AM 11 min

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
23 May 2024 9AM 10 min

Inflasie beweeg in die regte rigting

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die plaaslike aandelemark, Pick n Pay se handelsverklaring, en inflasiesyfers vir April.
22 May 2024 8AM 7 min
3140 – 3160