Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
4180 – 4200

Mosambiek het nou Starlink

Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Mosambiek wat nou Starlink het, hoeveel hulle betaal en wanneer dit in Suid-Afrika uitgerol sal word.
6 Jun 2023 8AM 6 min

Sekuriteit en veiligheid op skou by Gallagher

Charlene Hefer, portefeuljebestuurder vir gespesialiseerde uitstallings by die Montgomery Groep gesels oor die sekuriteit en veiligheid skou by die Gallagher Konvensie Sentrum in Midrand.
5 Jun 2023 8AM 5 min

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor vandag se markte.
5 Jun 2023 8AM 5 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die rand se beweging, OPEC wat binnekort 'n byeenkoms hou en Spar se aandele.
2 Jun 2023 8AM 9 min
4180 – 4200