Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
4880 – 4900

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor goudmyn-aandele en Eskom wat nie onreëlmatighede hoef te verklaar nie.
4 Apr 2023 8AM 11 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die eerste kwartaal.
3 Apr 2023 8AM 4 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder, PSG Old Oak gesels oor die sterker rand en syfers uit die VSA.
31 Mar 2023 8AM 6 min

Transnet soek treine en onderdele uit Sjina

Ulrich Joubert, onafhanklike ekonoom gesels oor hoekom minister Pravin Gordhan probleme tussen Transnet en Sjina se Railway Rolling Stock Corporation in April gaan probeer uitsorteer.
31 Mar 2023 8AM 5 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die wisselkoers se reaksie op die Reserwebank se aankondiging en Koos Bekker wat sy aandele verkoop.
30 Mar 2023 8AM 7 min
4880 – 4900