In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Hertzogville-brande: Veeverliese 'n emosionele kwessie vir boere Die verlies aan vee, strukture en weiveld in die Hertzogville, Boshof, Dealesville en selfs die Hoopstad gebied is baie groot, nadat 'n brand Sondag in Hertzogville ontstaan en vinnig versprei het. Die brand het na bewering uitgebreek toe inwoners van die plaaslike township…
Vrystaatse boere steun op veevoerskenings na wegholbrande Duisende hektaar grasveld in die Hertzogville, Boshof en Dealesville distrik in die Vrystaat is in wegholveldbrande verwoes. Honderde stuks vee, wild en strukture op plase het in die slag gebly. Dit word beskou as die mees verwoestende brande in dié distrik in die…
Hertzogville brande word nou gesamentlik gemonitor Verskeie betrokkenes werk nou saam in 'n poging om die verwoestende veldbrande in die Hertzogville-, Dealesville- en Boshof-distrikte, wat op 'n rampsituasie neerkom, te monitor. Johan Breytenbach van die Vrystaatse sambreel-brandbeskermingsvereniging (VSSBBV), sê verskeie regeringsdepartemente en ander belanghebbendes is nou aan boord. OFM-nuus se…
Jong boer doen ernstige brandwonde op in Hertzogville-distrik 'n Jong boer van die Hertzogville-distrik in die Vrystaat het 40% brandwonde opgedoen in 'n wegholveldbrand wat Sondag in dié distrik ontstaan het. Dié brand het na bewering tydens betogings deur plaaslike inwoners van die township oor waterkwessies, uitgebreek. Gys Olivier, voorsitter…
19 Oct 2020 10PM
8 min
2760 – 2780
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.