Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
1600 – 1620

Maak gereed vir bestuurderlose Ubers

Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool
26 Aug 2024 8AM 7 min

Markoorsig

Mia Kriegler – Kruger Internasionaal
26 Aug 2024 8AM 10 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Bernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG R21
23 Aug 2024 8AM 15 min
1600 – 1620