Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
1620 – 1640

Dít hou beleggers saans wakker

Albert Coetzee, hoof van buitelandse beleggings by Ninety One gesels oor dinge wat beleggers saans wakker hou.
21 Aug 2024 8AM 12 min

Waarheen nou vir Sasol?

Hanré Rossouw, finansiële direkteur van Sasol gesels oor die groep se finansiële resultate.
20 Aug 2024 8AM 11 min

Die rand bult sy spiere

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth gesels oor die markte.
20 Aug 2024 8AM 8 min
1620 – 1640