Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
1680 – 1700

Die JSE brei sy inkomste bronne aggressief uit

Die JSE het vandag winssyfers bekend gemaak vir die 6 maande tot einde Junie. Die omset was 4% hoër, die wesensverdienste onveranderd op R500 miljoen, en die direksie het nie 'n dividend verklaar nie. Die uitvoerende hoof, Dr Leila Fourie gesels oor die resultate.
7 Aug 2024 9AM 7 min

Suid-Afrika het ’n watermafia

Jacqueline Uys, lid van die Tshwane-metroraad se burgemeesterskomitee gesels oor die omvang van die watermafia-probleem.
6 Aug 2024 9AM 9 min

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth & Investments gesels oor die markte, Sasfin, en AngloGold Ashanti.
6 Aug 2024 9AM 12 min

Rooi Maandag!

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte.
5 Aug 2024 8AM 11 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en adviseur van PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
2 Aug 2024 8AM 17 min
1680 – 1700