Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
1800 – 1820

Waarheen met die RNE?

'Hierdie is hulle grootste toets tot hede': Dawie Boonzaaier – politieke beriggewer, Rapport.
8 Apr 2025 8AM 8 min

Die president sê die private sektor moet hulle neus uit politieke sake hou

’n Groep sakelui het verlede week in ’n brief ’n beroep op die regering gedoen om die RNE te red. Pres. Cyril Ramaphosa het gister gereageer en gesê dat die private sektor nie vir hulle moet voorskryf nie. Khulekani Mathe, uitvoerende hoof van Business Unity South Africa (Busa), gesels oor…
7 Apr 2025 9AM 6 min

'n Bizarre dag

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor die markte.
7 Apr 2025 9AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
4 Apr 2025 8AM 16 min

Chaos op die JSE soos Trump-tariewe en kommer oor die RNE byt

Leon Marais – doene/globale handelspesialis, International Trade and Customs Specialists (ITaCS) & Christo Conradie – bestuurder, Vinpro & Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient-groep & Kokkie Kooyman – fondsbestuurder, Denker Capital
3 Apr 2025 9AM 31 min
1800 – 1820