Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
2220 – 2240

Growthpoint belê miljarde in die V&A Waterfront

Growthpoint Properties het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde Junie aangekondig, die groep se wins styg met 4.8% tot R14.4 mjd. Estienne de Klerk, uitvoerende hoof van Growthpoint Suid-Afrika gesels oor die resultate.
11 Sep 2024 9AM 7 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor Capitec se handelsverklaring, AVI se resultate, en die Landbank se goeie nuus.
9 Sep 2024 8AM 8 min
2220 – 2240