Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
2560 – 2580

Die olieprys slaan $80 per vat

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die olieprys, Richemont, en Calgro M3.
7 Oct 2024 8AM 7 min

Geld is emosioneel

Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal
3 Oct 2024 9AM 11 min

Markoorsig

Johan Gouws– hoof welvaartadvienste, PPS
3 Oct 2024 9AM 6 min
2560 – 2580