Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
5280 – 5300

Markoorsig

Alwyn van der Merwe – direkteur van beleggings, Sanlam Private Wealth
12 Sep 2022 10AM 8 min

Markoorsig:

Drikus Combrinck - uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
9 Sep 2022 9AM 8 min
5280 – 5300