Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
2600 – 2620

Hoe gaan jou kind betaal om te studeer?

Die nuwe bestuurshoof van die Ikhusasa finansiële hulpprogram (ISFAP), Werner Abrahams gesels oor hulle hulpprogram vir Suid-Afrika se arm en middelklas-studente.
27 Sep 2024 8AM 5 min

Aan die stuur van ’n groeiende groenkragbedryf

Rentia van Tonder, hoof van hernubare energie, krag en infrastruktuur by Standard Bank gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan.
26 Sep 2024 9AM 9 min

Wil die Inkomste diens “Big Brother” wees?

Johnny Moloto, hoof van korporatiewe en regulatoriese aangeleenthede by British American Tobacco in Afrika suid van die Sahara gesels oor die installering van 24-uur-kringtelevisiekameras by die pakhuise van tabakmaatskappye.
25 Sep 2024 9AM 7 min
2600 – 2620